AKKOMODASIE PROMOSIE

KLAWER HOTEL & MARGO’S RESTAURANT
Winter Akkommodasie Promosie
Verblyf teen bekostigbare pryse!

πŸ›οΈ R450 per nag – Enkel
πŸ›οΈ R900 per nag – Dubbel
🍽️ Γ€ la carte Restaurant en Kroeg

πŸ“… Promosie geldig vanaf 15 Junie tot 31 Julie 2025
πŸ’Ό Ideaal vir sakereisigers, toeriste en blommekykers!
πŸ“ Ideale ligging – net langs die N7!
πŸš— Veilige parkering op die perseel beskikbaar

πŸ“ Klawer Hotel & Margo’s Restaurant
πŸ“ž Besprekings: 027 004 0061
βœ‰οΈ E-pos: [email protected]